Die bergbaroe (Cyphia bulbosa) is 'n klimmende, knolagtide geofiet wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Wes-Kaap voor, vanaf die Sederberg tot by die Kaapse Skiereiland. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 46 275 km² en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

bulbosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika