Cyphia phyteuma is 'n knolagtide geofiet wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 356 km² en is deel van die fynbos. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan indringerplante en slegte brandbestuur. Daar is 30 bevolkings bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

phyteuma Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika