Die aardboontjie (Cyphia volubilis) is 'n klimmende knolagtide geofiet wat deel van die Campanulaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant word gevind vanaf Clanwilliam tot by die Kaapse Skiereiland, Worcester en Swellendam. Die plant het 'n voorkomsgebied van 106 257 km² en is deel van die fynbos.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
volubilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika