Kieselgoer verwys na:

Diatoomaarde, wat bestaan uit organogeen sediment gevorm uit silika ryke eensellige kieselwier of diatome. Kan gevind word in Gebande Ysterstene (BIF - Banded Iron Formations). Hoornsteen, kiesel-suurryke (meestal silika), mikrokristallyne sedimentêre gesteente.