Timothy Guy Balme (gebore 18 Januarie 1967) is 'n Nieu-Seelandse akteur en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Braindead (1992), Jack Brown Genius (1996), en The Tattooist (2007).

Persoonlike lewe Balme is getroud aan die aktrise Katie Wolfe, by wie hy twee kinders het. Balme het ook 'n seun, (gebore 1987) uit 'n vorige verhouding.

Filmografie Rolprente 1992: Braindead 1994: The Last Tattoo 1996: Jack Brown Genius 2007: The Tattooist

Televisiereekse 1994: Hercules in the Underworld 2011–13: The Almighty Johnsons

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 21ste eeu