Die Keisersrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Koningsrivier wat 'n sytak van die Breederivier is.
Die Keisersrivier loop noordwaarts uit die Riviersonderendberge en noord van McGregor verby.
Eksterne skakel Google-kaart van die Keisersrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap