Die Koningsrivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Breederivier.
Die Koningsrivier loop noordwaarts uit die Riviersonderendberge en wes van McGregor.
Eksterne skakel Google-kaart van die Koningsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap