Die Geronde halfoop agterklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is O. Die IFA simbool is 'n agterstevoor letter c en beide die simbool en die klank word baie keer "oop-o" genoem.Phonetic Symbol Guide, Deur, Geoffrey K. Pullum, William A. Ladusaw, Uitgegee deur University of Chicago Press, 1996, , , 358 bl;adsye Die naam oop-o verteenwoordig die klank in die sin dat dit soos die klank is wat deur [o] verteenwoordig word, die geronde halfgeslote agterklinker klink behalwe dat dit meer oop is.

Eienskappe Die klinkerhoogte is middel, wat beteken dat die tong halfpad tussen die oop klinker- en geslote klinker posisies is. Die klinkerposisie is agter, wat beteken dat die tong so ver agtertoe as moontlik in die mond geposisioneer word sonder om 'n versperring te veroorsaak wat dit as 'n konsonant sou veroorsaak dat dit as 'n konsonant geklassifiseer sou word. Die ronding is gerond, wat beteken dat die lippe gerond is

Voorkoms Taal Woord IFA Betekenis Notas Nederlands 'been' Engels 'warm' Faroëes 'nag' Frans 'lot' Duits 'vol' Italiaans 'woord' Noors 'top' Oksitaans 'man' Pools 'kat' Portugees 'alleen' Sweeds 'agt'

Verwysings

Bronnelys

Kategorie:Klinkers