Die Geronde halfoop voorklinker is 'n soort klinkerklank wat in sommige gesproke tale gebruik word. Die simbool in die Internasionale Fonetiese Alfabet wat die klank voorstel is [], en die ekwivalente X-SAMPA simbool is 9. Die IFA simbool œ is 'n ligatuur van die letters o en e. Let daarop dat , 'n klein weergawe van die hoofletter Œ ligatuur, is wat gebruik word vir die geronde oop voorklinker.

Eienskappe Die klinkerhoogte is middel, wat beteken dat die tong halfpad tussen die oop klinker- en geslote klinker posisies is. Die klinkerposisie is voor, wat beteken dat die tong so ver vorentoe as moontlik in die mond geposisioneer word sonder om 'n versperring te veroorsaak wat sou veroorsaak dat dit as 'n konsonant geklassifiseer sou word. Die ronding is endolabiaal, wat beteken dat die lippe gerond maar saamgepers is sodat die binneste oppervlak nie ontbloot is nie..

Voorkoms Taal Woord IFA Betekenis Notas Deens 'hen' Faroëes 'gelê' (pl.) Frans 'jong' See Franse fonologie Duits 'hel' Sien Duitse fonologie Hongaars 'trane' (n) yslands 'egter' Noors 'bier' Oksitaans Auvergnat puei (puèi) 'dan' Sommige dialekte, veral die noordelikesLimousin Sweeds gedra (verlede deelwoord grammatikale gelalle.) Sien Sweedse fonologie Westelike Lombardies fioeu 'seun' Oud Milanees; nou 'n allofoon van

Bronnelys

Verwysings

Kategorie:Klinkers