duimnael|links|Suid-Afrika se nuwe nasionale vlag is op 15 Maart 1994, enkele dae voor die verkiesing, onthul Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 het tussen 27 April en 29 April 1994 plaasgevind. Dit was die eerste veelrassige algemene verkiesing in Suid-Afrika. Die uitslag was oorweldigend in die guns van die African National Congress van dr. Nelson Mandela en maak 'n einde aan die sogenaamde Apartheidsregering wat sedert 1948 aan bewind was.
Uitslag Nasionale uitslag duimnael|Setels in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika na die 1994-verkiesing duimnael|upright|Nelson Mandela, Suid-Afrika se eerste swart President Party (afkorting) Leier Stemme % Setels African National Congress (ANC) Nelson Mandela 12 237 655 62,65 252 Nasionale Party (NP) FW de Klerk 3 983 690 20,39 82 Inkatha-Vryheidsparty (IFP) Mangosuthu Buthelezi 2 058 294 10,54 43 Vryheidsfront (VF) Genl. Constand Viljoen 424 555 2,17 9 Demokratiese Party (DP) Tony Leon 338 426 1,73 7 Pan Africanist Congress (PAC) 243 478 1,25 5 Afrika Christen Demokratiese Party (ACDP) Eerw. Kenneth Meshoe 88 104 0,45 2 Afrika Moslem Party (AMP) 34 466 0,18 African Moderates Congress Party (AMCP) 27 690 0,14 Dikwankwetla Party of South Africa (DPSA) 19 451 0,10 Federale Party (FP) 17 663 0,09 Minority Front (MF) Amichand Rajbansi 13 433 0,07 Sport Organisation for Collective Contributions and Equal Rights (SOCCER) 10 575 0,05 African Democratic Movement (ADM) 9 886 0,05 Women's Rights Peace Party (WRPP) 6 434 0,03 Ximoko Progressive Party (XPP) 6 320 0,03 Keep It Straight and Simple Party (KISS) Claire Emary 5 916 0,03 Workers' List Party (WLP) 4 169 0,02 Luso-South African Party (LUSO) 3 293 0,02 Totaal 19 533 498 100 400
Sien ook Kabinet van Nelson Mandela
Eksterne skakels
Amptelike IEC-verkiesingsuitslae Suid-Afrikaanse algemene verkiesing, 1994 op electionresources.org
Kategorie:1994 Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika