Die Inkatha-Vryheidsparty (IVP) is 'n politieke party in Suid-Afrika wat in 1975 gestig is. Die leier is Velenkosini Hlabisa en dit is die vierde grootste party in die parlement. In Augustus 2023 was die party een van die sewe stigterslede van 'n veelpartyhandves.

Verkiesingsresultate Nasionale verkiesings duimnael|Persentasie van stemme vir die IVP in die 2014-verkiesing, volgens kiesafdelings.

VerkiesingStemme%Setels 2024 618 207 3,85% 17 2019 588 839 3,38% 14 2014 441 854 2,40% 10 2009 804 260 4,55% 18 2004 1 088 664 6,97% 28 1999 1 371 477 8,58% 34 1994 2 058 294 10,54% 43

Provinsiale verkiesings VerkiesingOos-KaapVrystaatGautengKwaZulu-NatalLimpopoMpumalangaNoordwesNoord-KaapWes-Kaap%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels 2024 0.07% 0/73 0.19% 0/30 0.87% 1/80 18.07% 15/80 0.06% 0/64 0.47% 0/51 0.15% 0/38 0.08% 0/30 0.04% 0/42 2019 0.05% 0/63 0.08% 0/30 0.89% 1/73 16.34% 13/80 0.05% 0/49 0.31% 0/30 0.08% 0/33 0.03% 0/422014 0,06% 0/63 0,11% 0/30 0,78% 1/73 10,86% 9/80 0,08% 0/49 0,26% 0/30 0,14% 0/33 0,06% 0/30 0,05% 0/422009 0,10% 0/63 0,22% 0/30 1,49% 1/73 22,40% 18/80 0,06% 0/49 0,50% 0/30 0,15% 0/33 0,19% 0/30 0,06% 0/422004 0,20% 0/63 0,35% 0/30 2,51% 2/73 36,82% 30/80–– 0,96% 0/30 0,25% 0/33 0,24% 0/30 0,14% 0/421999 0,33% 0/63 0,47% 0/30 3,51% 3/73 41,90% 34/80 0,34% 0/49 1,41% 0/30 0,52% 0/33 0,53% 0/30 0,18% 0/4219940,17%0/560,51%0/303,66%3/8650,32%41/810,12%0/401,52%0/300,38%0/300,42%0/300,35%0/42

Munisipale verkiesings duimnael|Persentasie van stemme vir die IVP in die 2009-verkiesing, volgens kiesafdelings. VerkiesingStemme% 2021 1 916 170 6,3% 2016 1 823 382 4,7% 2011 954 021 3,6% 2006 2 120 142 8,1% 2000 9,1% 1995–96 757 704 8,7%

KwaZulu-Natal provinsiale verkiesings VerkiesingStemme%Setels 2024 633 771 18,07 15 2019 588 046 16,86 13 2014 416 496 10,86 9 2009 780 027 22,40 18 2004 1 009 267 36,82 30 1999 1 241 522 41,90 34 1994 1 844 070 50,32 41

Sien ook Lys van politieke partye in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf