Ennerdale is 'n voormalige sogenaamde Bruin woonbuurt, suidwes van Johannesburg (in Gauteng) en tussen Lenasia en Grasmere geleë, maar volgens die jongste sensus is amper twee derdes van die inwoners Swart.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Johannesburg