Louwsburg (Zoeloe: Ngotshe) is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die noordooste van die provinsie KwaZulu-Natal.

Geskiedenis Die dorp is in 1920 geproklameer en vernoem na David Louw.

Omgewing Die grootste ekonomiese aktiwiteite bestaan uit bees- en mielieboerdery. Die Ithala-wildreservaat van 29 653 ha is naby die dorp geleë.

Galery

Sien ook Ithala-wildreservaat Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Bronne Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Eric Rosenthal. 1967

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal