Tongaat is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 37 km noord van Durban en 28 km suid van KwaDukuza (Stanger).

Geskiedenis Die dorpsgebied is in 1945 geproklameer.

Distrik Die bevolking is hoofsaaklik van Indiërafkoms. Een van die grootste suikermaatskappye in die land het sy hoofkwartier in Tongaat.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal