Gnidia spicata is 'n struik wat deel van die Thymelaeaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Malmesbury tot by Potberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 8700 km² en is deel van die fynbos. Daar is sewentien bevolkings bekend en daar word vermoed dat die spesie reeds by tien van die bevolkings uitgesterf het. Die plant word bedreig deur stedelike en kus ontwikkleing asook indringerplante.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
spicata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika