Dylan Armstrong (* 15 Januarie 1981) is 'n Kanadese atletiekafrigter en uitgetrede gewigstootatleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2008 en 2012 deelgeneem.Dylan ArmstrongDylan ARMSTRONG

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Kanadese atlete