duimnael|links|upright|Ludovico Sforza in 'n portret deur Giovanni Ambrogio de Predis. Ludovico Sforza, die Hertog van Milaan, (27 Julie 1452 – 27 Mei 1508) en lid van die Sforza-dinastie van Milaan, was die tweede seun van Francesco I Sforza. Hy was bekend as 'n begunstiger van Leonardo da Vinci en ander kunstenaars. Volgens oorlewering is daar na hom as Ludovico il Moro ("Lodewyk die Moor") verwys, as gevolg van sy donkerder vel en pikswart hare.

Kategorie:Italiaanse adel Kategorie:Milaan Kategorie:Geboortes in 1452 Kategorie:Sterftes in 1508