Jekaterinburg (Russies: Екатеринбу́рг) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Swerdlofsk-oblast. Die bevolking in 2021 was 1 495 066.

Die stad, wat in 1723 gestig is, se naam was tussen 1924 en 1991 Swerdlofsk. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.

Susterstede Pilsen, Tsjeggië Wuppertal, Duitsland (1993) Guangzhou, Volksrepubliek China (2002) Genua, Italië Ferentino, Italië San Jose, Verenigde State (1992)

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Nieamptelike webtuiste Foto's en geskiedenis

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland Kategorie:Ontvangers van die Orde van Lenin