Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Omsk-oblast. Moenie verwar word met Tomsk nie. Omsk Омск 280px Omsk in Rusland Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land Oblast 21px Omsk-oblast Koördinate Stigting 1716 Stadstatus 1782 Oppervlakte: - Totaal 573 vk km Hoogte bo seevlak 90 m Bevolking: - Totaal (2014) 1 166 092 - Bevolkingsdigtheid 1 979.1/vk km Tydsone UTC +6 - Somertyd UTC +7 Burgemeester Wjatsjeslaf Dworakofski Amptelike webwerf www.omsk.ru
Omsk (Russies: Омск) is 'n stad in Rusland en die hoofstad van die Omsk-oblast. Die stad het in 2014 'n bevolking van 1 166 092 gehad. Dit is 2 700 km van Moskou af. Dit is aan die samevloeiing van die Omrivier en die Irtisj geleë.
Susterstede 21px Puchov, Slowakye 21px Karlovy Vary, Tsjeggië 21px Kaifeng, Volksrepubliek China 21px Jinju, Suid-Korea 21px Petropawlowsk, Kasakstan 21px Pawlodar, Kasakstan 21px Nowosibirsk, Rusland 21px Kaliningrad, Rusland 21px Tsjeljabinsk, Rusland 21px Milwaukee, VSA
Kategorie:Nedersettings in Rusland Kategorie:Siberië