Natriumpersulfaat of natriumperoksidisulfaat is 'n sout van natrium en perswaelsuur met die chemiese formule .
Chemiese eienskappe Natriumperoksiedisulfaat is 'n kragtige oksideermiddel. Sy waterige oplossings is onstabiel; dit verloor suurstof en hierdie ontbindingsproses word by hoë temperature versnel. Hierdie effek is sterker in die geval van kaliumperoksiedisulfaat.
Gebruike Natriumperoksiedisulfaat is 'n kragtige oksideermiddel wat in bleikstowwe, die vervaardiging van seep, in fotografie, as antimikrobiese middel in swembaddens, en as promotor vir emulsiepolimerisasiereaksies gebruik word.
Verwysings
persulfaat kategorie:Verbindings van swael kategorie:Anorganiese verbindings