Laverne Eve (* 16 Junie 1965) is 'n uitgetrede atleet uit die Bahamas. Sy het aan die spiesgooi by die Olimpiese Somerspeles van 1988, 1996, 2000, 2004 en 2008 deelgeneem.Laverne EveLavern EVE

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Bahamaanse atlete