duimnael|regs Chunichi Dragons (Japannees:中日ドラゴンズ) is 'n Japannese professionele bofbalspan. Hul neem deel aan die Sentrale Liga en hul tuisveld is Nagoya Koepel in Nagoja, Aichi-prefektuur. Die verkorte naam is "Chunichi" en hul bynaam is "Dragons".

Die bedryfskorporasie is Chunichi Dragons Co., Ltd. Die moedermaatskappy is Chunichi Shimbun.

Verwysings

Eksterne skakel

webwerf

Kategorie:Japan Kategorie:Sport in Japan