Microloma poicilanthum is 'n bossie of 'n struik wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap vanaf die Oranjerivier tot by Steinkopf voor. Daar is twee subpopulasies in Suid-Afrika bekend wat bedreig word deur oorbeweiding.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
poicilanthum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika