Edmondia (Sewejaartjies) is 'n genus van blomplante wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die genus is deel van die fynbos.
Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Edmondia fasciculata (Andrews) Hilliard Edmondia pinifolia (Lam.) Hilliard Edmondia sesamoides (L.) Hilliard
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika