Phaenocoma prolifera is 'n struik wat deel is van die Asteraceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Die genus bestaan uit slegs een spesie, Phaenocoma prolifera, dus is dit 'n monotipiese takson.

In Engels staan die plant bekend as die Cape Everlasting en 'n ander plaaslike Afrikaanse naam is strooiblommetjie. Die spesie is deel van die fynbos en blom van September tot Maart.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika