Abu Zakariya' Yuhana ibn Masawaih (777 - Samarra 857) was 'n Christelike Arabiese farmakoloog.
Hy het 'n verhandeling geskryf oor aromatiese stowwe, hul (mediese) gebruik en hulle oorsprong.
Verwysings
Kategorie:Geneeskundiges Kategorie:Geboortes in die 770's