Bierbos (Pteronia membranacea) is 'n blomdraende plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Die plant word tot die weidingplante gereken.

Verwysings

membranacea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika