Avatar 3 is 'n Amerikaanse wetenskapfiksiefilm geregisseer deur James CameronAvatar 3 en 'n opvolg van die film Avatar: The Way of Water. Die rolprent sal na verwagting op 19 Desember 2025 in Amerikaanse rolprentteaters verskyn.Sam Worthington Says ‘We Go Back to Work’ on ‘Avatar’ Sequels ‘In a Month and It’s Big. It’s Bigger Than You Can Imagine’
Hoofrolspelers Sam Worthington Zoe Saldaña Sigourney Weaver Stephen Lang Giovanni Ribisi Kate Winslet David Thewlis Oona Chaplin Michelle Yeoh
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Engelse rolprente