Carpanthea is 'n genus van sukkulente wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Carpanthea calendulacea (Haw.) L.Bolus Carpanthea pomeridiana (L.) N.E.Br.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika