Citizans is 'n Suid-Afrikaanse politieke party.

Die party stel dat dit 'n beweging is wat daarop gefokus is om professionele persone en die jeug van Suid-Afrika te betrek om by te dra tot die bou van 'n beter samelewing. Citizans versamel insette van individue en gebruik dit om wetgewing, beleide en bestuur te beïnvloed. Citizans, Who we are. https://citizans.org/who-we-are/ Besoek 5 April 2024.

Citizans het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelgeneem.National Candidates List, Independent Electoral Commission, Besoek 26 Maart 2024.

Nasionale verkiesings Verkiesing Stemme % Setels 2024 2 992 0,02 0

Verwysings

Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika