Loire-Atlantique (Bretons: Liger-Atlantel) is 'n Franse département van die gewes Pays de la Loire. Sy prefektuur (hoofstad) is Nantes, sy onderprefekture Ancenis, Châteaubriant en Saint-Nazaire.

Eksterne skakels Die webwerf van die Conseil général Die webwerf van die Prefektuur