Angers is die hoofstad van die région (gewes) Pays de la Loire en die département Maine-et-Loire (Frankryk), aan die oewer van die Loire rivier en die Maine, met 'n oppervlakte van 46,00 km² en sowat 152 700 inwoners (2005). Die metropolitaanse gebied van Angers het meer as 283 000 inwoners.
Demografie Vanaf 2005 is geen sensus meer van die bevolking opgeneem nie, en die inwonertal is gevolglik beraam. Op 1 Januarie 2008 het die inwonertal volgens 'n amptelike skatting op 156 327 gestaan.
+ Demografie van Angers Date Bevolking 1783 33 900 1800 33 000 1806 29 187 1821 29 873 1831 32 743 1836 35 901 1841 39 884 1846 44 781 1851 46 599 1856 50 726 1861 51 797 1866 54 791 1872 58 464 1876 56 846 1881 68 049 1886 73 044 1891 72 669 1896 77 164 1901 82 398 1906 82 935 1911 83 786 1921 86 158 1926 86 260 1931 85 602 1936 87 988 1946 94 408 1954 102 142 1962 115 252 1968 128 533 1975 137 591 1982 136 038 1990 141 404 1999 151 279 2005 152 700
Foto's
center|duimnael|600px
Susterstede 25px Haarlem, Nederland (1964) 25px Osnabrück, Duitsland (1964) 25px Bamako, Mali (1974) 25px Pisa, Italië (1982) 25px Wigan, Engeland (1988) 25px Södertälje, Swede (1998) 25px Sevilla, Spanje (2000) 25px Yantai, Volksrepubliek van China (2006)
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van Angers http://www.angersloiretourisme.com/
Kategorie:Maine-et-Loire Kategorie:Munisipaliteite in Pays de la Loire Kategorie:Nedersettings in Pays de la Loire Kategorie:Pays de la Loire