Koeweit 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Goewerment al-Kuwait Koördinate  Stigting 1613 Oppervlakte:    - Totaal 200 km²  Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking:    - Totaal (2005) 31 100  - Bevolkingsdigtheid 155,5/vk km Tydsone UTC+3

Koeweit (Arabies: Al-Kuwait, مدينة الكويت) is die hoofstad en grootste stad van Koeweit. Koeweit het 'n bevolking van sowat 32 000 in die stad self en sowat 2 380 000 in die metropolitaanse gebied. Koeweit is 'n hawestad en langs die Persiese Golf geleë. Die Al Hamra-toring is ook in die stad.

Vervoer Die stad word met lugvervoer bedien deur die Koeweit Internasionale Lughawe, sowat 15.5 km (9,6 myl) suid van Koeweitstad.

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van Koeweit