Columbia 280px Kaart Wapen 170px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land 20px Verenigde State Deelstaat 20px Suid-Carolina Koördinate  Gestig op 1786 Geïnkorporeer op 1805 Oppervlakte:    - Totaal  346,5 vk km  Hoogte bo seevlak 89 m Bevolking:    - Totaal (2007)  124 818  - Bevolkingsdigtheid  358,5//vk km  - Metropolitaanse gebied  753 663 Tydsone EST (UTC -6) Somertyd: PDT (UTC -5) Klimaat    - Tipe  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur  °C  - Gem. temp. Januarie/Julie  °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae mm Burgemeester Stephen K. Benjamin (D) Amptelike webwerf www.columbiasc.net

Columbia is die hoofstad en grootste stad van die deelstaat van Suid-Carolina in die Verenigde State van Amerika.HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, Dit is ook die administratiewe sentrum van Richland County. Columbia is sentraal geleë in die middel van die deelstaat. Die Broad- en Salusa-riviere vloei deur Columbia na die Congaree-rivier. Die stad het 'n bevolking van sowat 124 818 mense.

Columbia is vernoem na Christophorus Columbus, die bekende Spaanse ontdekkingsreisiger.

Verwysings

Kategorie:Hoofstede in die Verenigde State Kategorie:Nedersettings in Suid-Carolina