Maine-et-Loire (49) is 'n Franse departement van die gewes Pays de la Loire. Sy prefektuur (hoofstad) is Angers en sy onderprefekture is Cholet, Saumur, en Segré.

Eksterne skakels

Die webwerf van die Prefektuur Die webwerf van die Conseil général