Vir die Benedewindse Eilande in die Klein-Antille sien Benedewindse Eilande. Vir ander gebruike sien Benedewindse Eilande (dubbelsinnig). duimnael|regs|Topografiese kaart van die Benedewindse Eilande. Die Benedewindse Eilande (; ) is die westerse deel van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, 'n Oorsese kollektiwiteit van Frankryk, in die Suid-Stille Oseaan. Hulle lê suid van die Line-eilande (deel van Kiribati), oos van die Cookeilande en noord van die Austraaleilande (ook deel van Frans-Polinesië). Hul totale landgebied is 404 km2 met 'n bevolking van meer as 36,000.
Bron en licentie
Gebaseerd op: Wikipedia — Benedewindse Eilande (Geselskapseilande) · auteursgeschiedenis.
Tekst: CC BY-SA 4.0.
Over de bewerking
Wikisyntaxis en sjablonen zijn verwijderd; langere teksten zijn ingekort.