Vir die Bowindse Eilande in die Klein-Antille sien Bowindse Eilande. Vir ander gebruike, sien Bowindse Eilande (dubbelsinnig) duimnael|regs|Mo'orea Die Bowindse Eilande () is die oostelike groep van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië, 'n oorsese kollektiwiteit van Frankryk in die suidelike Stille Oseaan. Hierdie eilande is ook voorheen die Georgiese Eilande genoem ter ere van koning George III van die Verenigde Koninkryk.
Verwysings