Die Bowindse Eilande is die suidelike eilande van die Klein-Antille.

Die naam kan ook verwys na:

Bowindse Eilande (Geselskapseilande), die oostelike eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië Hawaiiaanse Bowindse Eilande, die hoof eilande van Hawaii Barlavento Eilande, letterlik, die Bowindse Eilande, is die noordelike groep van die Kaap Verdiese eilandgroep