Benedewindse Eilande is die noordelike eilande van die Klein-Antille.

Benedewindse Eilande kan ook verwys na:

Benedewindse Eilande (Geselskapseilande), die westelike eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesië Pulau Bawah, ou koloniale naam vir die groep van ses Indonesiese eilande was Benedewindse Eilande Sotavento Eilande ("Sotavento" beteken "Benedewindse"), die suidelike eilandgroep van die Kaap Verdiese eilandgroep Noordwestelike Hawaiiaanse Eilande, ook bekend as die "Benedewindse Eilande", of die "Benedewindse Hawaiiaanse Eilande" Britse Benedewindse Eilande,'n voormalige Britse kolonie in die Klein-Antille

Sien ook Benedewindse Antille, die mees suidelike eilande van die Klein-Antille