Gibbaeum esterhuyseniae is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom op vanaf McGregor tot by Bonnievale in die Renosterveld voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km². Een van die subpopulasies se getalle neem af weens die aanplant van plantasies en gewasverbouing.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

esterhuyseniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika