Die jaar 4 voor Christus (4 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Maandag begin het.
Gebeure Palestina Keiser Augustus verdeel Palestina onder die seuns van Herodes die Grote: Herodes Antipas (tot 38 of 39 n.C.), Philippus (tot 34) en Herodes Archelaüs (tot 6).
Sjina Die verering van Hemel en Aarde word opnuut vervang deur die verering van die Vyf Magte.RoutledgeCurzon Encyclopedia of Confucianism , Taylor & Francis US, 2003, ,
Geboortes Petrus, volgeling van Jesus, later apostel en volgens die katolieke tradisie die eerste Pous Seneca (sy geboortejaar lê tussen 5 v.C. en 1 v.C.) – Romeinse filosoof, digter en politikus.
Sterftes Herodes die Grote (69), koning van Judea.
Verwysings