Die jaar 5 voor Christus (5 v.C.) was 'n skrikkeljaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Saterdag begin het.

Gebeure Quintus Haterius is konsul suffectus.

Geboortes

Sterftes Pheroras, broer van Herodes die Grote en tetrarg oor Perea. Zhang Yu (张玙)– Keiser Chengdi se leraar.Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book , University of Washington Press, 2015, ,

Verwysings