Finding Beauty in Negative Spaces is die derde ateljeealbum van die Suid-Afrikaanse alternatiewe rockgroep Seether. Die album is vrygestel op 19 Oktober 2007 in Suid-Afrika en Switserland, terwyl dit wêreldwyd vrygestel is op 23 Oktober 2007. Die album is verwerk deur Howard Benson.
Drie enkelsnitte, "Fake It", "Rise Above This", en "Breakdown" is tot dusver vrygestel vanaf die album.
Snitlys
Kategorie:Suid-Afrikaanse albums