Die jaar 2061 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag sal begin. Dis sal die 61ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.

Gebeure 28 Julie - Verbyvlug van Halley se Komeet.

Kategorie:21ste eeu