Die jaar 3 voor Christus (3 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Dinsdag begin het.
Gebeure Die Markomannse koning Marbod smee 'n magtige Germaanse stammebond in die gebied van die huidige Boheme, waartoe onder ander die Hermunduren, Lombarde, Semnonen en Vandale behoort het. Phraates V word koning van die Partiërs.
Geboortes 24 Desember – Servius Sulpicus Galba, Keiser van Rome (68 – 69).
Sterftes Gesellin Fu, gesellin van keiser Han Yuandi (Yuan van die Han). He Wu – keiser Chengdi se raadgewer en outeur van die hervormings van 8 v.C. Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book , University of Washington Press, 2015, ,
Verwysings