FHM is 'n internasionale tydskrif wat maandeliks gepubliseer word. Die afkorting FHM staan vir For Him Magazine. Die Suid-Afrikaanse uitgawe van FHM word deur Uppercase Media uitgegee.

Die tydskrif se teikenmark is mans tussen 18 en 30 jaar. Hulle publiseer hoofsaaklik artikels oor: Rolprente Rekenaarspeletjies Musiek Motors Mode Die vroulike skoonheid Onderhoude, veral met modelle

Eksterne skakels

FHM se amptelike webwerf

Kategorie:Tydskrifte