'n Woordsoort is 'n taalkundige kategorisering van woorde.
Die verskillende woordsoorte is:
Selfstandige naamwoord Versamelnaam Verkleiningswoord (of diminutief) Byvoeglike naamwoord Telwoord Werkwoord Bywoord Voornaamwoord Lidwoord Voorsetsel (of preposisie) Voegwoord Tussenwerpsel
Ander onderwerpe wat met woorde te doen het Etimologie Idiomatiese benamings vir mense Lettergreep Morfologie Samestelling Semantiek Sinoniem Antoniem Homofoon Homoniem
Eksterne skakels
Kategorie:Taalkunde