'n Rangtelwoord (ook: ordinale, mv: ordinalia) is 'n woord (telwoord) wat die rangvolgorde in 'n ry weergee.
Voorbeelde: Eerste, tweede, derde,...
'n Rangtelwoord word gevorm deur -de of -ste agter 'n hooftelwoord te plaas. Uitsonderings hierop is: 'n - eerste drie - derde eerste tweede derde vierde vyfde
Bepaalde en onbepaalde rangtelwoorde Rangtelwoorde kan onderverdeel word in bepaalde rangtelwoorde (die aantal is bekend) en onbepaald rangtelwoorde (die eksakte aantal is onbekend).
Geen rangtelwoord kan vanaf die onbepaalde hooftelwoord beide afgelei word nie. Die onbepaalde rangtelwoorde middelste en laaste het geen hooftelwoorde nie.
Breuke By breukgetalle word hooftelwoorde gekombineerd met rangtelwoorde. Voorbeeld: "3/8" word gelees as "drie agtste" Hooftelwoord: drie Rangtelwoord: agtste
niemand bepaal spesifiek of dit -de of -ste is nie… dit is net so
Eksterne skakels
Kategorie:Getalle Kategorie:Taal Kategorie:Woordsoorte