duimnael|Skematiese vergelyking van die klassieke planete se ordening (gereël in 'n sirkel) en die volgorde van dae in 'n week wat 'n 7/3-heptagram binne die sirkel vorm. Buite is die weeksdae se simbole: son (bo), maan (regs onder) en verdere langs die lyn tot Mars, Mercurius, Jupiter, Venus en Saturnus

'n Week is 'n periode van sewe (7) dae. Die eerste dag van die week in die Joodse, Christelike en Islamitiese kalender is Sondag, in ander stelsels (soos ISO 8601 en NEN 2772) val die eerste dag op 'n Maandag.

Weeksdae

duimnael|400px|Die eerste dag van die week wêreldwyd: In die meeste tale het die weeksdae 'n naam; in sommige tale word die dae egter genommer. Laasgenoemde kan tot verwarring lei, omdat die telling nie in alle betrokkene tale met dieselfde dag van die week begin nie. Só is byvoorbeeld Dinsdag in Russies вторник (letterlik: "tweede dag") en in Portugees terça-feira (letterlik: "derde dag").

In Romaanse en Germaanse tale is die sewe dae van die week algemeen na gode en hemelliggame genoem. Genoem naAfrikaanse naamin Romaanse talein Germaanse taleSondagGodsonMaandagmaanmaanDinsdagplaneet / god MarsGermaanse god Tiwaz / ThingsusWoensdagplaneet / god MercuriusGermaanse god WodanDonderdagplaneet / god JupiterGermaanse god DonarVrydagplaneet / godin VenusGermaanse godin FreiaSaterdagSabbatplaneet / god Saturnus, Skandinawiese god Loki/Lodur

Eksterne skakels

Kategorie:Eenhede van tyd Kategorie:Kalenders