Kortrijk Courtrai 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag border|90px|center Land 20px België  Gewes (deelstaat) 20px Vlaandere Provinsie 20px Wes-Vlaandere Koördinate  Stadstatus 1190 Oppervlak:    - Totaal 80,02 vk km  Hoogte bo seevlak  Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2010) 75 100  - Bevolkingsdigtheid 924/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Rudolf Scherpereel (N-VA) Amptelike Webwerf www.kortrijk.be Kortrijk (Frans: Courtrai) is 'n Vlaamse stad aan die Leie in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere met 'n oppervlak van 80,02 vierkante kilometer, sowat 75 000 inwoners (2010) en 'n bevolkingsdigtheid van 924 inwoners per km². Saam met Lille (Rysel) en ander stede en gemeentes vorm Kortrijk die Frans-Belgiese metropolitaanse gebied met sowat 1,7 miljoen inwoners.

Kortryk is 'n belangrijk kommersiële sentrum in België en het een universiteit.

Geskiedenis duimnael|links|Die Kortrykse begijnhof Kortryk, wat in die Middeleeue vir sy gesofistikeerde lakennywerheid bekend staan, kry in 1190 stadstatus.

Die sosiale spanninge tussen die koopmansgesinne en die gildes van die ambagsmanne verskerp tegelykertyd. Die maatskaplike krisis bereik 'n hoogtepunt deur die politieke alliansie tussen die stadsregering en die Franse koning Filips IV. In die Guldensporenslag van 11 Julie 1302 is duisende Franse soldate gedood.

Besienswaardighede en vermaak Stadhuis Et belfort Die Broeltorens Artillerietoren Berg van Barmhartigheid Kortrykse Stadswaag Et Onze-Lieve-Vrouwehospitaal (1200-1204). Et Baggaertshof Die Groeningepoort en et Groeningemonument

Et Sint-Elisabethbegijnhof Sint-Maartenskerk, (1300) Onze-Lieve-Vrouwekerk, met Kruisoprichting van Antoon Van Dyck. Die Gravekapel, mausoleum voor graaf van Vlaandere Lodewijk van Male. Sint-Michielskerk Sint-Janskerk Groeningeabdij Sint-Niklaaskapel Sint-Elooiskerk Sint-Rochuskerk Sint-Elisabethkerk Sint-Antoniuskerk of Toontjes kerk met bedevaartplaats voor broeder Isidoor Damiaankerk K in Kortrijk

Beelde

Eksterne skakels

Stad Kortryk

Kategorie:Munisipaliteite in Wes-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Wes-Vlaandere Kategorie:Stede in Vlaandere